527 Product Banner 1

Kersboodskap van 527 Health

christmas-decoration-ornamentsAan al ons personeel,  "franchise holders" en agente - dankie vir n pragtige jaar alweer wat in n oogwink verby ons gedraf het, maar weet dat ek en my vennoot Bart Heyneke dit wel raaksien al lyk dit nie so nie....ons weet dit!  Ons weet dat jul ongelooflik baie insit jul doen dit ook met n passie...ons waardeer dit opreg!

 

Ook n groot dankie vir dr Gerhard van Rooyen en sy personeel  by Calpharm. Sonder jul hulp en bystand met ons uitsonderlike 527 produkte en ook die sport produk wat ook nou by ons verkoop kan word...so ook n hele ander paar produkte wat die hoogste hoogtes gaan bereik...die jaar het weereens net vooruit gehardloop... ons sien uit na 2015 om weereens die pad te stap saam met Calpharm..dit is n groot voorreg vir 527 ons maatskappy.

 

Dankie aan al die radio stasies wat ons baie goeie en gesonde besigheid van genireer en so ook sien ons uit na n volgende paar seisoene van 2015 om jul luisteraars gesond en maer te maak op n maklike manier ...glo ons, 527 werk fantasties.  Ook n groot kerfees dankie aan Ontbytsake ...dit is ook jul kykers wat ons met n passie help deur 527 en goeie suksesse behaal het in 2014...2015 gaan dus sekerlik weer baie kykers met n gewigsprobleem op n gesonde en veilige manier gewig laat afgooi en weer wonderlik voel in sy of haar vel....mense jul is puik om mee te werk...om met Ontbytsake te werk is n opwindende ervaring...dankie, ons waardeer.  Natuurlik INTIEM en al die ander tydskrifte en advertensies wat ons doen - dit is julle wat weereens ons pragtig plaas op skrif sodat ons lesers presies weet wat hul moet doen en waar om 527 te kry....julle is fantasties! 2015 moet ons weereens baie skryfwerk op papier neersit...met julle geen probleem dnki.  Aan ons drukkers en almal wat ons dalk van vergeet .....dankie vir julle ook jul is n groot deel van ons span van 527.  Aan Nikao Studios....wat sou ons wees sonder julle....as ons op jul knoppie druk is dit reeds gedoen met sukses op sukses...ons geniet jul almal en wat n aanwins is jul vir 527.. n groot dankie van ons almal.

 

Laastens aan ons 40 000 mense wat gewig verloor het op n gesonde en  veilige manier en almal wat lekker maer geword het of nou besig is met ons gesondheidsplan .....geluk aan jou persoonlik ons by 527 is trots op jou en weet dat jy moet weet ons is nogsteeds daar vir jou om jou te help met liefde in ons hart....hiermee wens 527 jou n geseende kersfees toe en n maer nuwe JY vir n 2015 !!!

 

Voorspoed en met ons nuwe produk sluit ons af met n lekker maermaak koffie...sms die woord koffie na 49527 en ons help jou flink soos altyd!!

Geseende groete

Met maermaak liefde van 527
Alta Loubser en  Bart Heyneke.

527 is the revolutionary weight loss product which is setting trends and shedding weight across South Africa. No diet, no exercise, no injections, just results!

 

South Africa, we are here to help you lose weight with our tried and proven weight loss product. You can start loosing weight now with 527. You can get that slim body and shed the fat you have been planing on loosing.

 

527 offers weight loss products for any one trying to get into shape. Whether it be a few cm or many. No matter how many kg's you need to lose, 527 will set you in the right direction without any crazy diet or unrealistic eating plan.

 

Order Weight Loss Product

 

 

Our Partners

logo2logo4logo4logo5logo6logo7logo1

Disclaimer

Warning: Should not be used by pregnant and lactating women, without consulting a health practitioner. If you are suffering from chronic disease, medical conditions or taking any medication. Consult your healthcare professional before using this product. Not intended for individuals under the age of 16. Discontinue if you experience any adverse reaction. Do not exceed recommended daily intake. This product does not intend to prevent or cure any form of illness or disease, and should not replace any medication.

Product notified to the South African Department of Health.

Keep out of reach of children. Store below 25°C.